Sy wat wil dien Baixar grátis

Isbn 10: 1048311538

Isbn 13: 9781048311532

Sy wat wil dien baixar epub

por

Escolha um formato:

Descrição do livro

Toe Arina Strydom in 1971 as een van die eerste vroue vir militêre opleiding in die Suid-Afrikaanse Leër gekeur word, kon sy kwalik voorsien hoe haar pad oor dekades sou ontvou. As pionier, offisier, sportvrou, soldaatvrou, gemeenskapsleier en natuurbewaarder kies sy telkens die moeiliker pad - nie ter wille van erkenning nie, maar uit 'n diep oortuiging dat ware leierskap in diensbaarheid lê.

Met eerlikheid, wysheid en warmte neem sy die leser saam deur die uitdagings van die grensoorlog, die eise van 'n militêre gesinslewe, die jare in die Krugerwildtuin tydens die renosterstroperykrisis en haar voortgesette betrokkenheid by veterane en gemeenskapsprojekte.

Sy wat wil dien is meer as 'n persoonlike lewensverhaal. Dit is 'n getuienis van moed, opoffering, geloof, deursettingsvermoë en die blywende invloed van iemand wat haar lewe daaraan gewy het om ander te dien.

Número de páginas :162
Isbn 10 :1048311538
Isbn 13 :9781048311532
Encadernação Sy wat wil dien:Capa Comum
Livros recentes
Livros relacionados